The
word hersenskim is an Afrikaans word,
from the Dutch hersenschim and
literally refers to a ‘phantom of the mind’. I not only chose the word because
I love the way it sounds[1], but its
manyfold meanings. The WAT[2] defines it as
“Something that only exists in the imagination or something that is impossible”[3]. The Pharos
online bilingual dictionary[4] gives the
following translations for hersenskim:
phantasm, chimera, dream, illusion, phantom, fantasy, hallucination.
I
think this word sums up the speculative fiction stories and fantasy worlds
posted about on this blog quite well!
Webpages:
WAT: www.wat.co.za
Woorden
Nederlandse Taal: http://www.woorden.org
Pharos
Dictionaries Online: http://www.pharosonline.co.za
Wat is ‘n hersenskim?
Die woord hersenskim
is afkomstig van Nederlands hersenschim
en verwys letterlik na ’n ‘skim van die verstand (harsings)’. Ek het nie net
die woord gekies omdat ek van die klank daarvan hou nie[5], maar ook omdat dit soveel verskillende betekenisse
het. Die WAT[6] definieer dit as “Iets wat alleen in die verstand
bestaan of onmoontlik is”. Die Pharos aanlynwoordeboek[7] gee ook die volgende sinonieme vir hersenskim: gees,
nie-bestaan, verbeelding en die WAT: fantastiese droombeeld; onpraktiese,
onuitvoerbare, onberedeneerde idee; waandenkbeeld, lugkasteel, chimera.
Ek dink hierdie woord som nogal die spekulatiewe
fiksie verhale en fantasiewêrelde waaroor geskryf word op hierdie blog nogal
goed op!
Webblaaie:
WAT: www.wat.co.za
Woorden
Nederlandse Taal: http://www.woorden.org/
Pharos Woordeboeke:
http://www.pharosonline.co.za/
[1] Which
is usually also one of the contributing factors in choosing names for
characters, places, or when language building for the various fantasy settings.
[2] The
Woordeboek van die Afrikaanse Taal –
think the Oxford English Dictionary, but for Afrikaans.
[3]
Translated from the Afrikaans by me.
[4]
Groot Woordeboek/Major Dictionary
[5]
Wat gewoonlik een van die bydraende faktore is wanneer name vir karakters of
plekke gekies word, of wanneer tale gebou word vir die verskeie
fantasie-omgewings.
[6]
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal
[7]
Groot Woordeboek/Major Dictionary