Showing posts with label Kersliedere. Show all posts
Showing posts with label Kersliedere. Show all posts

Monday, December 24, 2012

'n Kersfees Fees


Dit is al klaar daardie tyd van die jaar! Die boom is versier en die familie kom kuier. 'n Hoop Kersfees-flieks lê langs die DVD-speler (Hogfather, The Nightmare Before Christmas, The Nativity Story en Chronicles of Narnia: The Lion the Witch and the Wardrobe) en baie musiek - van Middeleeuse musiek tot Third Day se Kersfeesalbum - is reeds op die rekenaar gelaai.

Hier is 'n paar van my gunsteling Kersliedjies (en 'n nuwe een wat deur een van my vriende - Luan de Beer opgeneem is) om jou daardie feesgevoel te gee.

Mag almal wat hierdie blog lees en volg 'n wonderlike, geseënde Kersfees en nuwe jaar beleef!*









*Na 'n moeilike jaar het ek besluit om eerder 'n bietjie tyd af te vat - bloginskrywings sal weer in die tweede week van Januarie 2013 begin.