Showing posts with label Mickey Hunt. Show all posts
Showing posts with label Mickey Hunt. Show all posts

Monday, January 28, 2013

’n Onderhoud en “Om middelmatigheid aanvaarbaar te maak”


Laas week het omtrent verby gevlieg in ’n warrelwind van werk en (ongelukkig) sinusitis. Alhowel ek nie veel studeer of geskryf het nie, het ek darem ’n bietjie wêreldbou kon doen en het vir myself gesê dat om Thor te kyk ’n goeie manier is om te sien hoe Noorse mitologie verander word om by ’n spesifieke storie te pas*. Maar ek kon nou nie juis aan ’n produktiewe rede dink om al die ander flieks te kyk nie…

’n Verhaal en ’n onderhoud
Maar, terug by die interessante nuus – een van die lede van die Anomalous Sandbox (die skryfgroep waarvan ek deel is) het ’n storie in Desember gepubliseer en die storie – saam met ’n onderhoud – is nou beskikbaar om op die webwerf te lees. Gaan lees gerus sy“Deprescience” hier en lees die onderhoud hier.

Om middelmatigheid aanvaarbaar te maak
Ek het ook begin om stadig maar seker inskrywings op Story Lane te gaan plaas. Ek beplan om daar meer nie-fiksie en opinie stukke te plaas. Die eerste stuk lê my na aan die hart en is getiteld “Making Mediocrity Acceptable”

*Indien jy dalk nuut is hierso – my verhandeling handel oor die gebruik van Noorse mitologie in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.

An interview and Making Mediocrity Acceptable


The last week truly passed in a whirlwind of work and (unfortunately) sinusitis. Although I did not get much studying or writing done, I did do some worldbuilding and told myself that watching Thor was a good way to look at the way in which Norse myths are changed to fit a specific story. I couldn’t think of a productive reason for watching all the other films, though…

A story and an interview
But, back to interesting stuff – one of the members of the Anomalous Sandbox (the writing group I am part of) had a story published in December and his interview is now available at the site as well. Read his story “Deprescience” over here and the interview over here.

Making Mediocrity Acceptable and other musings
I’ve also started to slowly but surely post over at Storylane. I am planning to do more non-fiction and opinion pieces over there. The first piece is quite close to my heart, and is titled “Making MediocrityAcceptable”.

*If you’re new to the blog – my dissertation is about the use of Norse mythology in Afrikaans and Dutch literature.