Showing posts with label lokprent. Show all posts
Showing posts with label lokprent. Show all posts

Friday, October 5, 2012

Fliek Vrydag – The Hobbit, lokprent #2

Aan die einde van nog 'n week wat sommer so verby gevlieg het, het ek gedink dat vandag 'n goeie dag vir 'n lokprent is.
Ek kan nie wag vir 14 Desember nie!


Monday, October 1, 2012

Les Misérables

Hier is nog ‘n film wat ek nie kan wag om hierdie somer te sien nie – Les Misérables. Ek is ‘n baie groot aanhanger van die musiekblyspel wat op Hugo se groot werk gebaseer is en wil graag sien hoe dit op die silwerdoek interpreter word. Net jammer dat dit eers in Januarie 2013 vrygestel word (in Suid-Afrika).