Monday, October 1, 2012

Les Misérables

Hier is nog ‘n film wat ek nie kan wag om hierdie somer te sien nie – Les Misérables. Ek is ‘n baie groot aanhanger van die musiekblyspel wat op Hugo se groot werk gebaseer is en wil graag sien hoe dit op die silwerdoek interpreter word. Net jammer dat dit eers in Januarie 2013 vrygestel word (in Suid-Afrika).


No comments:

Post a Comment