Writing & books, folklore & mythology, speculative fiction, ponderings, music and other things that tickle my fancy
Friday, September 14, 2012
Net 3 maande tot The Hobbit begin!
Vandag is 'n goeie dag - dit is net nog 3 maande voor die eerste deel van The Hobbit in teaters te siene is!
Hier is die lokprent vir die eerste deel - en as jy nog nie die boek gelees het nie; kry dit en lees dit!
Oor die volgende paar maande gaan ek 'n paar inskrywings hĂȘ oor The Hobbit, veral oor die mitologie daarvan en die mitologiese inspirasie in die boek - dink Noorse mitologie... Beowulf...
En ja, ek het al lankal verlof ingesit vir 14 Desember.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment