![]() |
| Panthea |
Die lied “Ah, alas you salt sea gods” (wat ook “Panthea se treurlied” genoem word) is deur Richard Farrant (1530-1580) geskryf. Die weergawe van die lied wat ek ken is die een deur die Rose Consort of Viols en gesing word deur CatherineKing. Naxos het ’n pragtige CD genaamd ElizabethanSongs and Consort Music*. Dit bevat ook William Byrd se meesterlike en hartverskeurende lief “Ye sacred muses”.
“Ah, alas you salt sea gods” is ’n dramatiese lied en John Bryan verduidelik: “[m]any of these dramatic songs take the form of elegies or ‘death songs’, either evoking death as a relief … or railing against the fate like Panthea…” (Naxos CD-boekie, bladsy 2).
Die lied is Panthea se treurlied met die dood van haar man; wat in ’n veldslag gedood is. Na die veldslag vind sy hom naby ’n rivier op die slagveld, geklee in die goue wapenrusting wat sy net voor die slag aan hom gegee het. Dievolledige verhaal van Panthea en Abradad kan hier gelees word. Hieronder is ‘n opname van die lied, met die lirieke daaronder.
Ah, alas, you salt sea gods!**
Ah, alas, you salt sea gods!
Bow down your ears divine.
Lend ladies here warm water springs
To moist their crystal eyne,
That they may weep and wail
And wring their hands with me
For death of lord and husband mine:
Alas, lo, this is he!
You gods that guide the ghosts
And souls of them that fled,
Send sobs, send sighs, send grievous groans,
And strike poor Panthea dead.
Abradad, ah, alas poor Abradad!
My sprite with thine shall lie.
Come death, alas, O death most sweet,
For now I crave to die.
* Katalogus: DDD 8.554284
** Hierdie lirieke is ook beskikbaar in die Naxos CD-boekie of die Choral Wiki-webwerf.

No comments:
Post a Comment